Hierdie eenheid het ‘n king bed en akkommodeer tot 2 persone. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het n kitchenette met ‘n 2 plaat stoof, mikrogolfoond, yskas/vrieskas, breekware en eetgerei. Die eenheid het n pakreerplek agter n hek voor die eenheid en deel braaigeriewe met eenheid Yolandie. Daar is ‘n TV met DStv en WiFi.