Hierdie is ons kleinste eenheid met ‘n dubbelbed en akkomodeer tot 2 persone. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het n ketel, mikrogolf en kroeg yskas. Die eenheid lei na 'n balkon. Daar is ‘n TV met DStv en WiFi. Hierdie eenheid is ons enigete eenheid wat nie 'n kombuis of braaigeriewe het nie. Die eenheid het n parkeerplek van die straat af. Geskik vir oornagverblyf.