Withuis

Eenheid - 5 Slaap - Carel (Max 3 Volwassenes)

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met ‘n dubbel bed en enkel bed wat 3 volwassenes kan akkommodeer. Die oopplan leef area het 'n bunkbed wat 2 kinders kan akkommodeer. Die slaapkamer het n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die eenheid het n kitchenette met ‘n 4 plaat stoof, mikrogolfoond, yskas/vrieskas, breekware en eetgerei. Die eenheid lei na 'n parkeer area met sy eie braaigeriewe. Daar is ‘n TV met DStv en WiFi. Die eenheid het n parkeerplek in ons parkeer area reg voor die eenheid agter n hek.