Withuis

Eenheid - 2 Slaap - Elaine

Hierdie eenheid het ‘n queen bed en akkommodeer tot 2 persone. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het n kitchenette met ‘n 2 plaat stoof, mikrogolfoond, yskas/vrieskas, breekware en eetgerei. Die eenheid lei na 'n binnehof met sy eie braaigeriewe. Daar is ‘n TV met DStv en WiFi. Die eenheid het n parkeerplek in ons parkeer area agter n hek.